Liefde's Dans

Lyrics & Chords

LIEFDEs DANS

E

Wanneer ek in jou oe kyk
A
Dan wil ek my arms om jou vou
B E
Baby ek is lief vir jou
E
Hou die ritme van ons liefde dans
A
En jou warm liefde hier by my vanaand
B E
Want ek wil met jou dans.

Brug :
A B
ONs harte klop op die dansvloer vanaand

Koor:
E A
Dans ,dans o dans met my vanaand
E A
Voel die ritme klop saam die ritme van my hart
C# B E
Styf teen my terwyl ek jou vashou
F# A B E
Verlore in jou oe want ek is lief vir jou .

E

Dit is jou oË wat my bekoor
A
Dis jou time wat my klop bly toor
B E
My voete jik ek wil dans
E
Ek wil in jou oe kan kyk
A
En my arms styf hou, jou liefde vou
B E
Ons voete sal die ritme hou .

Liriek geskryf deur : Jaco van Dyk
Demo Guide Solo : Johan Fourie
Backtrax ,komponeering,toonsetting ,Musiek Verwerkings deur :
Toth Recording Studio Potchefstroom Johan fourie 082 891 5670

Comments

No comments yet. Be the first to comment


Notify me about subsequent comments



Info

Www

by Jaco Van dyk

uploaded about 3 years ago

Stats

  • 11 Plays. Last played on September 01, 2014
  • 0 Favorites
  • 0 Likes
  • 0 Comments
  • 0 Liefde's Dans MP3 Download